Connect-groepe
Die liggaam van Christus is veronderstel om in sirkels te groei, nie in rye nie. Geestelike groei word bewerkstellig nie alleenlik deur ons verhouding met God nie, maar ook deur ons verhouding met Sy mense.
Leefgroepe skep ‘n omgewing waarin jy Christus-gesentreerde vriendskappe kan ontwikkel en jouself omring met mense wat jou sal liefhê, ondersteun en in gebed sal dra.
Vul die vorm in as jy graag wil deel word van ‘n connect groep.