Koninkrykskool

Jy dan, my seun, wees sterk deur die genade wat ons in Christus Jesus het. Wat jy my voor baie getuies hoor verkondig het, moet jy toevertrou aan betroubare manne wat bekwaam sal wees om dit ook aan ander te leer.
— 2 Timotheus 2:1-2
Koninkrykskool Vrystelling (10).png

Hierdie is die duidelike patroon van Christen dissipelskap. Om God se Woord toe te vertrou aan manne en vroue wat getrou sal wees om wat hulle geleer het aan ander te leer. Koninkrykskool is nie net gerig om ander Christene God se woord te leer nie maar om ander Christene te bekragtig om ander te leer.

Leadership 215

Leadership 215 is Every Nation se minimum global teologiese standaard vir leiers wat meer in bediening wil betrokke raak. Die twaalf kursusse is daar om leiers van reg oor die wêreld te “empower “ en ook die nodige fondasies te leer van die Woord.

Leadership 215 is net beskikbaar vir Every Nation kerke, ministries, skole, en leiers.

Kontak ons om meer uit te vind oor hoe om te begin met Leadership 215.