GETRANSFORMEER deur die persoon van JESUS

ons hartklop is om God te eer deur mense te dissipel in Sy Woord, krag en teenwoordigheid.

Hierdie Sondag het Roger Pearce (Every Nation Southern Africa se leier) Kruislig besoek en die Woord bedien.

 

growth path

Vir ons om jou te kan help groei in jou geloof is dit belangrik dat ons met mekaar “engage”

Ons wil jou “establish” in Familie, Waarheid en Vryheid.

Ons wil jou toerus om mense te help om Jesus te volg

Word bekragtig om te lei, gee en te dien.

 

Rustenburg transformation centre

Ons gemeente vat hande met ©RUSTENBURG TRANSFORMATION CENTRE in die opheffing van ons mense, families en besighede in die breër gemeenskap van Rustenburg in die hoop dat hulle sal groei en hul lewe sal getuig dat hul kinders van Jesus Christus is.

KLIEK HIER vir meer info oor RTC